Ken & Verstaan Dansstudies is deur ‘n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Dansstudies maklik te bemeester. Die omvattende Leerdersboek:
sluit honderde hoë-kwaliteit foto’s en diagramme in  erduidelik sowel kernbegrippe as dansterme in
toeganklike taal voorsien ‘n volledige woordelys, elektroniese bronne en verwysings aan die einde van die boek
bied geleentheid vir gereelde konsolidasie van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en
eksamenvoorbereiding. Die innoverende Onderwysersgids bevat:
‘n volledige onderrigrooster vir moeitevrye beplanning riglyne vir die aanbieding en assessering van elke les
antwoorde op al die aktiwiteite, toetse en werksblaaie in die Leerdersboek fotokopieerbare toetse en werksblaaie vir die onderwyser.

Ken & Verstaan Dansstudies Graad 10 Leerdersboek 9781316508527

R196.70