Ken & Verstaan Dansstudies is deur ‘n ervare span geskryf,ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring(KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Dansstudies maklik te bemeester. Die omvattende Leerdersboek:
sluit honderde hoë-kwaliteit foto’s en diagramme in verduidelik sowel kernbegrippe as dansterme in toeganklike taal voorsien ‘n volledige woordelys, elektroniese bronne en verwysings aan die einde van die boek bied geleentheid vir gereelde konsolidasie van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding. Die innoverende Onderwysersgids bevat:
‘n volledige onderrigrooster vir moeitevrye beplanningriglyne vir die aanbieding en assessering van elke les
antwoorde op al die aktiwiteite, toetse en werksblaaie in die Leerdersboek fotokopieerbare toetse en werksblaaie vir die onderwyser 

Ken & Verstaan Dansstudies Graad 11 Leerdersboek 9781316508541

R220.00