FORMAT: EPUB

LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding. Die innoverende Onderwysersgids bevat 'n volledige onderrigrooster vir moeitevrye beplanning, riglyne vir die aanbieding en assessering van elke les, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, 'n omvattende woordelys, fotokopieerbare assesseringstake, toetse en voorbeeldvraestelle en memorandums, fotokopieerbare template en hulpbronne vir die onderwyser. Die Onderwysersgids sluit ook in 'n CD-ROM met PowerPoint-aanbiedings vir gebruik in die klaskamer. Die CD bied interessante voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik, alle oplossings vir aktiwiteite en assesseringstake asook talle grafika en tabelle om die leerervaring te verryk.

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerdersboek (One Year Licence) 9781316220177

This book is available as an ebook.

R72.00

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more