FORMAT: Cambridge Elevate* 
LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding. 

* Cambridge Elevate editions are digital versions of our comprehensive textbooks, available through our digital teaching and learning subscription service. Cambridge Elevate offers rich digital content to engage and motivate students and includes a range of tools available online through browsers, or offline through iOS or Android apps, so students can access the content anytime, anywhere.