FORMAT: PDF

LICENCE PERIOD (DAYS): Perpetual

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is deur 'n ervare span geskryf; ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek; verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal - sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in - voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek - bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding. Die innoverende Onderwysersgids bevat; 'n volledige onderrigrooster vir moeitevrye beplanning - riglyne vir die aanbieding en assessering van elke les - antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek - 'n omvattende woordelys

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Graad 9 Onderwysersgids (e-Boek) 9781107256811

This book is available as an ebook.

R366.40

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more