FORMAT: EPUB LICENCE PERIOD (DAYS): 450

			DESCRIPTION: Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe wat deur die KABV Lewensvaardighede-kurrikulum gespesifi seer word, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme van goeie gehalte in en bied huidige en relevante inhoud.

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 Leerdersboek (One Year Licence) 9781316527979

This book is available as an ebook.

R39.58

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more