FORMAT: PDF

LICENCE PERIOD (DAYS): Perpetual

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Lewensvaardighede is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek: - verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe wat deur die KABV Lewensvaardighede-kurrikulum gespesifiseer word - sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme van goeie gehalte in - bied huidige en relevante inhoud. Die lywige Werkboek: - verskaf oorgenoeg werkvelle om die aktiwiteite wat in die Leerdersboek behandel word; te konsolideer - bevat bykomende aktiwiteite wat op die inhoud en konsepte wat in die Leerdersboek behandel word; uitbrei - bied assesseringsoefeninge wat die onderwyser saam met die leerders kan gebruik. Die innoverende Onderwysersgids: - sluit uitgebreide inhoudsopgawes in wat 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar bied - verskaf leiding vir die onderrig van elke les asook hulp met assessering vir die hele jaar - verskaf stap-vir-stap ondersteuning by die onderrig van aktiwiteite wat Skeppende Kuns en Liggaamsopvoeding behels - verskaf  rekord- en voorbeeldvelle; asook addisionele liedjies en rympies.

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 Onderwysersgids (e-Boek) 9781107380585

This book is available as an ebook.

R274.40

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more