FORMAT: PDF

LICENCE PERIOD (DAYS): Perpetual

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Lewensvaardighede is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensoriëntering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum - bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is - bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is - voorsien duidelike en ge?llustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 Onderwysersgids (e-Boek) 9781107381575

This book is available as an ebook.

R216.00

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more