FORMAT: Cambridge Elevate* 
LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe wat deur die KABV Lewensvaardighede-kurrikulum gespesifiseer word, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme van goeie gehalte in en bied huidige en relevante inhoud.

* Cambridge Elevate editions are digital versions of our comprehensive textbooks, available through our digital teaching and learning subscription service. Cambridge Elevate offers rich digital content to engage and motivate students and includes a range of tools available online through browsers, or offline through iOS or Android apps, so students can access the content anytime, anywhere.

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 3 9781316528037 (Elevate Edition 1 Year Licence)

R39.93