FORMAT: PDF

LICENCE PERIOD (DAYS): Perpetual

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Natuurwetenskappe en Tegnologie kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die kurrikulum - bevat ondersoeke; praktiese aktitiwiteite en verrykingsaktiwiteite vir elke kwartaal - sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme in - bied relevante inhoud wat volgens die mees onlangse KABVdokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bevat; 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar - leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering - omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite -  rekord- en voorbeeldvelle; voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums; asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Onderwysersgids (e-Boek) 9781107381223

This book is available as an ebook.

R272.00

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more