FORMAT: EPUB

LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Natuurwetenskappe en Tegnologie kan voortbou. Die omvattende Leerdersboekverskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die kurrikulum, bevat ondersoeke, praktiese aktitiwiteite en verrykingsaktiwiteite vir elke kwartaal, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is.

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerdersboek (One Year Licence) 9781316389096

This book is available as an ebook.

R54.00

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more