FORMAT: Cambridge Elevate* 
LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek bied onder andere: ondersoeke en verrykings- en praktiese aktiwiteite vir elke kwartaal, summatiewe assesseringstake aan die einde van elke eenheid en 'Toets jouself'-hersieningsvrae na elke onderwerp om leerders te help om hulle kennis te konsolideer, 'Het jy geweet'-flitse met interessante brokkies inligting, asook Veiligheidsflitse wat leiding verskaf oor hoe om eksperimente veilig uit te voer, en 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan.

* Cambridge Elevate editions are digital versions of our comprehensive textbooks, available through our digital teaching and learning subscription service. Cambridge Elevate offers rich digital content to engage and motivate students and includes a range of tools available online through browsers, or offline through iOS or Android apps, so students can access the content anytime, anywhere.

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 Leedersboek 9781316220894 (Elevate Edition 1 Year Licence)

R81.60