FORMAT: PDF

LICENCE PERIOD (DAYS): Perpetual

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Natuurwetenskappe is deur 'n ervare span onderwysers geskryf; ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek bied onder andere; ondersoeke en verrykings- en praktiese aktiwiteite vir elke kwartaal - summatiewe assesseringstake aan die einde van elke eenheid en ?Toets jouself?-hersieningsvrae na elke onderwerp om leerders te help om hulle kennis te konsolideer - ?Het jy geweet?-flitse met interessante brokkies inligting;asook Veiligheidsflitse wat leiding verskaf oor hoe om eksperimente veilig uit te voer - 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan. Die innoverende Onderwysersgids bevat; 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak - riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 Onderwysersgids (e-Boek) 9781107256880

This book is available as an ebook.

R366.40

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more