FORMAT: EPUB

LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe, help - veral AARP-flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee, en toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 Leerdersboek (One Year Licence) 9781316220160

This book is available as an ebook.

R83.25

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more