FORMAT: PDF

LICENCE PERIOD (DAYS): Perpetual

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf; ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat; gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakew?reld buite die klaskamer in aanraking bring - aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help ? veral AARP-flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee - toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip. Die Onderwysersgids bevat; daaglikse lesplanne vir elke kwartaal wat die onderwyser help met die beplanning vir elke dag en elke week - voorbeelde vir moderering om onderwysers met assessering te help - oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 Onderwysersgids (e-Boek) 9781107381360

This book is available as an ebook.

R288.00

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more