FORMAT: Cambridge Elevate* 
LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek: verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word, ontwikkel, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is.

* Cambridge Elevate editions are digital versions of our comprehensive textbooks, available through our digital teaching and learning subscription service. Cambridge Elevate offers rich digital content to engage and motivate students and includes a range of tools available online through browsers, or offline through iOS or Android apps, so students can access the content anytime, anywhere.

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerdersboek 9781316527054 (Elevate Edition 1 Year Licence)

R66.00