FORMAT: PDF

LICENCE PERIOD (DAYS): Perpetual

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en ssesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie; maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word; ontwikkel - sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme in - bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bied; stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering - remediërings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module - interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefw?reld te verbind - 'n omvattende afdeling vir Formele Assessering met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums; asook  rekord- en voorbeeldvelle om onderrig te ondersteun.

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 Onderwysersgids (e-Boek) 9781107380424

This book is available as an ebook.

R216.00

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more