Namate jy deur hierdie Studiegids werk, sal jou begrip van en resultate in Tegnologie as ’n vak in die Senior Fase verbeter. Hierdie voortreflike hulpmiddel versterk dit wat jy in die Intermediêre Fase geleer het en voorsien jou van: inleidings tot en verdere besprekings van die verskeie temas en onderwerpe wat met Tegnologie, vir Grade 7 tot 9 verband hou, ten volle uitgewerkte voorbeelde met die antwoorde, talle oefeninge en vrae sodat jy jou pas verworwe vaardighede kan oefen, antwoorde vir hierdie oefeninge agter in die boek, voorbeeldvraestelle en memorandums om jouself te toets, ’n geïllustreerde lys gereedskap en die gebruike daarvan in tegnologie, ’n geïllustreerde woordelys van tegnologiese begrippe om met jou begrip te help.

ISBN: 9781107553774

Ken & Verstaan Tegnologie Studiegids Graad 7-9 (KABV) 9781107553774

R175.00