FORMAT: Cambridge Elevate* 
LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek bied: aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel, hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte, en vaardighede te hersien en verder uit te brei, 'n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings.

* Cambridge Elevate editions are digital versions of our comprehensive textbooks, available through our digital teaching and learning subscription service. Cambridge Elevate offers rich digital content to engage and motivate students and includes a range of tools available online through browsers, or offline through iOS or Android apps, so students can access the content anytime, anywhere.