FORMAT: PDF

LICENCE PERIOD (DAYS): Perpetual

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Wiskunde is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie; maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskundekennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek bied; aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel - hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte en vaardighede te hersien en verder uit te brei - 'n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings. Die innoverende Onderwysersgids sluit in; 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun - onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee - uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek -  hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 Onderwysersgids (e-Boek) 9781107257078

This book is available as an ebook.

R288.00

Note: You will need the correct ebook reader.
Learn more