FORMAT: Cambridge Elevate* 
LICENCE PERIOD (DAYS): 450

DESCRIPTION: Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat deeglike dekking van die onderwerpe oor basiese vaardighede om 'n sterk fondament te le vir die ontwikkeling van konsepte in Wiskundige Geletterdheid, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help - veral Skakelflitse wat leerders verwys na die onderwerpe oor basiese vaardighede in Eenheid 1-16 van die Eerste Kwartaal, asook 'n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind.

* Cambridge Elevate editions are digital versions of our comprehensive textbooks, available through our digital teaching and learning subscription service. Cambridge Elevate offers rich digital content to engage and motivate students and includes a range of tools available online through browsers, or offline through iOS or Android apps, so students can access the content anytime, anywhere.

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Leerdersboek 9781316220979 (Elevate Edition 1 Year Licence)

R100.00